Gaan na inhoud

yster(II)oksied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Yster(II)oksied
Enkelvoud Meervoud
  yster(II)oksied     
(chemie) Die verbinding van yster in sy +2 oksidasietoestand met suurstof met formule FeO
  1. Yster(II)oksied is gewoonlik effens nie-stoigiometries.
Ysteroksied

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: iron(II) oxide(en)
Nederlands: ijzer(II)oxide(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor yster(II)oksied.