Gaan na inhoud

ystydperk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ystydperk    ystydperke  
ys•tyd•perk
(geologie) lang geologiese tydperk van drastiese temperatuurverlaging van die aardoppervlak en atmosfeer

{{byv-1|Danksy ’n nabootsing-rekenaarprogram kon navorsers nou vasstel waarom ystydperke en warm periodes mekaar met reëlmaat elke 100 000 jaar in die aarde se klimaatspatrone afwissel.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: glaciation(en)
Nederlands: ijstijd(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ystydperk.