Gaan na inhoud

zabaglione

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Zabaglione met koekies
Enkelvoud Meervoud
  zabaglione    zabagliones  
Van Italiaans
za•bag•li•o•ne
(kookkuns) 'n ligte, skuimerige Italiaanse vla of nagregsous wat uit slegs drie basiese bestanddele bestaan: eiergeel, suiker en 'n soet wyn.
  1. Dan oor na zabaglione, ‘n sous wat deur die eeue gemaak is net met drie bestanddele: suiker (of heuning), wyn en eiergele.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: zabaglione(en)
Frans: sabayon(fr) m
Italiaans: zabaglione(it) m, zabaione(it) m
Nederlands: zabaglione(nl) m, zabaione(nl) m