Gaan na inhoud

zama-zama

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  zama-zama    zama-zamas  
Van Zoeloe ukuzama trag, probeer, om 'n kans te neem
   
(lêer)
za•ma-za•ma
(beroepe), (misdaad) 'n Onwettige mynwerker wat erts steel, veral uit verlate mynskagte, en dit tuis sif en verwerk
  1. Daar is sedert die reddingsoperasie Maandag begin het, 'n totaal van 246 zama-zamas na die oppervlak gebring[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: zama-zama(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek zama-zama  
Verlede Tyd  ek  het gezama-zama        
As 'n zama-zama werk