Gaan na inhoud

zi-

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorvoegsel
zi-
  1. hulle
  2. hulle
  3. myself, jouself, ditself ens.

    Eienskappe

  1. Ooreenkomende voorvoegsel van die onderwerp van die derde persoon meervoud van klas 8 en 10
  2. Ooreenkomende voorvoegsel van die voorwerp van die derde persoon meervoud van klas 8 en 10
  3. Voorvoegsel van die refleksiewe voornaamwoord
«iinkonzo zikawonke-wonke»
openbare dienste
«Andiziboni iihagu»
Ek sien die varke nie.
«Ndiyazihlamba»
Ek was myself
Persoonlike voornaamwoord: zona
Onderwerpvoorvoegsels:
Persoon1ste2de3de
Klas13579111415
enkelvoudndi-ù-ú-ú-li-si-i-lu-bu-ku-
Klas246810
meervoudsi-ni-ba-i-a-zi-zi-
Voorwerpvoorvoegsels:
Persoon1ste2de3de
Klas13579111415
enkelvoudndi-ku-m-wu-li-si-yi-lu-bu-ku-
Klas246810
meervoudsi-ni-ba-yi-wa-zi-zi-