Gaan na inhoud

zombie²

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  zombie²    zombies²  
'n Zombie is 'n rekenaar wat met wanware besmet is en wat op 'n afstand deur 'n kuberkraker beheer word.