Gaan na inhoud

zombie¹

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  zombie¹    zombies¹  
(1) Net 'n zombie sou nie opgemerk het dat die mure oorgeverf is nie.
(2) 'n Zombie is 'n dooie liggaam wat deur verskeie metodes herleef word, meestal magiese praktyke in godsdienste soos Voedoe.