Duuts
Limburgs (li)
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
Manlik | Duutse, (voor klinkers, "b", "d", "h" of "t":) Duutsen |
Duutse |
Vroulik | Duutse | Duutse |
Onsydig | Duuts | Duutse |
Uitspraak
- IPA: [dyː˦˨ts]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- 1. Duits, van, betreffende die Duitsers.
- 2. Duits, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
- 3. Duits, van, betreffende die Duitse taal.
Wisselvorme
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Duuts o |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Duits, 'n Wes-Germaanse taal.
Wisselvorme
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Duuts |
Verboë | Duutse (Vlaams voor klinkers en "h":) Duutsen |
Partitief | Duuts' |
Verdere verbuigings: Duuts (verbuiging) |
Uitspraak
- IPA:
Spelling tot 1934
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die taal Middelnederlands.
- Van, betreffende die tale Nederlands, Vlaams en Afrikaans gesamentlik.
Wisselvorme
Sinonieme
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Duuts o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Duuts' | |
Datief | Duuts(e) |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die Nederlandse taal van ongeveer 1150 tot 1500.
- Nederlands, Vlaams, Afrikaans gesamentlik.