camp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord camp camps

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [kæmp], onvoltooid verlede tyd: [kæmpt], teenwoordige deelwoord: [ˈkæmpiŋ], verlede deelwoord: [kæmpt]
Brits:, Amerikaans: [kæmp], onvoltooid verlede tyd: [kæmpt], teenwoordige deelwoord: [ˈkæmpɪŋ], verlede deelwoord: [kæmpt]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Kamp
  2. Laer
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I camp
he, she, it camps
Verlede Tyd camped
Verlede Deelwoord camped
Teenwoordige Deelwoord camping
Verdere vervoegings: camp (vervoeging)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Kampeer, kamp.
  2. Laer trek

    Eienskappe

Onoorganklik.


Katalaans (ca)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  camp m   el camp   camps   els camps

Uitspraak

IPA: [kam], bepaald: [əɫˈkam]; meervoud: [kams], bepaald: [əɫsˈkams]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Platteland