eierrond
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | eierrond | eierronde | eierronds |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) verwysend na 'n bepaalde blaarvorm wat soos 'n eier lyk.
Voorbeeldsinne
- Die blare is eierrond tot driehoekig met getande rande, liggroen van kleur en met drie duidelike are.[1]
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: eierrond | |||
---|---|---|---|
Verwysings
- ↑ Conserva, Volumes 1-4 South Africa. Dept. of Environment Affairs 1986