kan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kan 
Verlede Tyd  ek   het kon        

Uitspraak

Hulp:IPA: [kan]

Werkwoord

    Betekenisse

Tot iets in staat wees.
Die vermoë hê om iets te doen.

    Voorbeeldsinne

Ek kan dit self doen.
Kan ek jou boek leen?

    Eienskappe

Hulpwerkwoord, teenwoordige tyd.

    Verwante woorde

kon (verlede tyd)

    Vertalings

  Vertalings:    kan
Engels: can(en)
Nederlands: kunnen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  kan     kanne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kannetjie     kannetjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Houer vir kos of drank, meestal met 'n groot opening en 'n plat boom.

    Voorbeeldsinne

Geen my die kan water aan?

    Verwante woorde

koffiekan, waterkan

    Vertalings

  Vertalings:    kan
Engels: jug(en)
Nederlands: kan(nl)