reisiger
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
reisiger | reisigers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
reisigertjie | reisigertjies |
Woordafbreking
- rei•si•ger
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Iemand wat reis.
Voorbeeldsinne
- Die reisiger het moeg by sy bestemming aangekom.
Sinonieme
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: reisiger | |||
---|---|---|---|