Noord-Soeto
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noord-Soeto | Noord-Soeto’s |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- نُوَرْدْ سُوتُو , meervoud: نُوَرْدْ سُوتُوسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Lid van 'n volk in Suid-Afrika.
Sinonieme
- Noord-Sotho, (verkeerdelik:) Pedi
Vertalings
Vertalings: Noord-Soeto | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noord-Soeto |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Suidwestelike Sintoetaal met ongeveer 3,7 miljoen sprekers (1996); een van die amptelike tale van Suid-Afrika.
Sinonieme
- Noord-Sotho, (verkeerdelik:) Pedi
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: nso
- SIL: SRT
Vertalings
Vertalings: Noord-Soeto | |||
---|---|---|---|
|
|