Paleosoïkum
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Paleosoïkum |
Woordafbreking
- Pa•leo•soï•kum
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (geologie) Die eerste van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.
Meronieme
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Paleosoïkum.