boegoe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Boegoe (Agathosma betulina)


Afrikaans (af)

Etimologie

Leenwoord uit Khoi.[1]
Enkelvoud Meervoud
  boegoe     —  

Uitspraak

IPA: [ˈbuχu]

Met Arabiese letters

بُوخُو

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante) Aromatiese struik met geneeskragtige blare (op Wikispecies Agathosma betulina of Barosma betulina).

    Voorbeeldsinne

Boegoe is seker een van die bekendste inheemse kruieplante van Suid Afrika.
Boegoe is 'n struik met vele medisinale waardes.

    Vertalings

  Vertalings:   Agathosma betulina
Duits: Buchu(de)
Engels: buchu(en)
Nederlands: boechoe(nl)

Verwysings

  1. FCS Afrikaans Eerste Addisionele Taal L3 Anne-Ghrett Erasmus Pearson South Africa, 2008 ISBN 1770250417, ISBN 9781770250413

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boegoe.