boemerang
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boemerang | boemerangs |
Woordafbreking
- boe•me•rang
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Krom geboë stok wat, as dit gegooi word, in die lug omdraai en na die gooier terugslinger.
Voorbeeldsinne
- Die inheemse bevolking van Australië het die boemerang uitgevind.
- 'n Vliegtuigvlerk gebruik dieselfde aërodinamiese beginsel wat in die boemerang bespeur is.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boemerang.