bolkalander
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bolkalander | bolkalanders |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bolkalandertjie | bolkalandertjies |
Woordafbreking
- bol•kalander
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Snuitinsek en bekende plaag op katoen, Anthonomus grandis.
Sinonieme
- katoenkewer
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|