dekplant
Afrikaans (af)
Woordafbreking
- dek•plant
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dekplant | dekplante |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) Enige plant wat ’n stuk grond bedek.
Voorbeeldsinne
- Dekplante word dikwels gebruik om die grond teen erosie of droogte te beskerm.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dekplant.