dubbelmol
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/81/Music-doubleflat.svg/220px-Music-doubleflat.svg.png)
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dubbelmol | dubbelmole |
Woordafbreking
- dub•bel•mol
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (musiek) Musieknotasie wat die toonhoogte van 'n noot met twee chromatiese halftone verlaag (simbool: ♭♭).
Voorbeeldsinne
- Die dubbelmol word gewoonlik gebruik wanneer die noot wat gewysig word, reeds deur die toonsoort verlaag word.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|