hondjie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hond | honde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
hondjie | hondjies |
Uitspraak
- IPA: ['ɦoi̯ŋki]
Woordafbreking
- hond•jie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein hond.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hondjie.