indaba
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
indaba | indabas |
Woordafbreking
- in•da•ba
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Belangrike raadsvergadering in Nguni-tradisie.
Voorbeeldsinne
- Die indoenas hou gereeld indaba om belangrike kwessies te bespreek.
Vertalings
Vertalings: indaba | |||
---|---|---|---|