Bespreking:idioom
Nuwe onderwerpJongste opmerking: 3 maande gelede deur Amistraatkat in onderwerp Ek sien die idioom op hierdie blad word verkeerd gebruik: Soveel van iets weet soos 'n aap van saffraan . Neeeee! dis foutief.
Ek sien die idioom op hierdie blad word verkeerd gebruik: Soveel van iets weet soos 'n aap van saffraan . Neeeee! dis foutief.[wysig]
Dit moet wees soveel van iets weet soos 'n KAT van saffraan!!!!!!!! Amistraatkat (kontak) 17:18, 13 Februarie 2024 (UTC)