Wiktionary:Geselshoekie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek


Inhoud

[wysig] Betawiki: better support for your language in MediaWiki

Dear community. I am writing to you to promote a special wiki called Betawiki. This wiki facilitates the localisation (l10n) of the MediaWiki interface. You may have changed many messages here on Wikipedia to use your language for your language profile, but if you would log in to for example the English language Wiktionary, you would not be able to use the interface as well translated as here. Infact, of the 1792 messages in the core of MediaWiki, 777 messages have been translated. Betawiki also supports the translation of messages of over 75 extensions, with 981 messages.

If you wish to contribute to better support of your language in MediaWiki, as well as for many MediaWiki extensions, please visit Betawiki, create an account and request translator priviledges. You can see the current status of localisation of your language on meta and do not forget to get in touch with others that may already be working on your language on Betawiki.

If you have any further questions, please let me know on my talk page on Betawiki. We will try and assist you as much as possible, for example by importing all messages from a local wiki for you to start with, if you so desire.

You can also find us on the Freenode IRC network in the channel #mediawiki-i18n where we would be happy to help you get started.

Thank you very much for your attention and I do hope to see some of you on Betawiki soon! Cheers! Siebrand@Betawiki 22:09, 20 September 2007 (UTC)

As far as I can see much is already translated there, I added MediaWiki:Editinginterface here too, so further translations will be sent in there when someone edits the interface. Best regards --voëltjie (:> )=| 15:32, 26 September 2007 (UTC)

[wysig] Naamvalle

Hallo, ek is nuut hier boss. Ek stel belang in Russiese woorde, maar sien die naamvalle se name is verkeerd. Daar betsaan nie 'n woord in Afrikaans soos "prepositief" nie. Iets wat na 'n voorsetsel verwys is preposisioneel, maar die naamval se naam is Lokatief. Net so verwys "instrumentaal" in Afrikaans slegs na musiekinstrumente. Die regte byvoeglike naamwoord vir ander middels wat jy gebruik is instrumenteel. Maar die naamval se naam verskil weer eens: dit is instrumentalis. Aangesien dit 'n Afrikaanse woordeboek is, moet 'n mens tog seker die regte Afrikaanse woorde vir die verskillende taalverskynsels gebruik. Kan 'n mens die name verander? Winston 18:43, 3 Februarie 2008 (UTC)

Beste Winston, jy is reg. Maar бал: het 'n preposisioneel en 'n lokatief. Groetjies --Manie 19:41, 3 Februarie 2008 (UTC)

[wysig] Korrekte vertaling vir noun phrase

Hallo, gewonder of een van julle kan help met die regte Afrikaans vir noun phrase. Dis vir gebruik in 'n wikipedia artikel (http://af.wikipedia.org/wiki/Bepaaldheid) oor bepaaldheid. Ek het naamwoordfrase gebruik. Laurens 11:04, 24 Maart 2008 (UTC)

Ek ken vir "selfstandige naamwoordgroep". Groetjies --Manie 11:49, 24 Maart 2008 (UTC)

[wysig] Afrikaanse Wikiwoordeboek is eienaardig

Verskoon my as ek oorskakel in Engels sal my bes probeer om nice Afrikaans te skryf.

Die Afrikaans Wikiwoordeboek is baie strange... Daar is amper geen AFRIKAANSE woorde in die ding, en iemand is besig om woorde uit tale wat nie die Arabiese alfabet gebruik nie, in te sit en woordeboek inskrywings te maak daarvan, in Afrikaans.

Ek is jammer - ek sien nie die punt nie. Dit lyk asof die mens is nou going off at a tangent with his/her own hair-brained scheme that has absolutely no purpose to man, beast or insect.

Anderste, verduidelik asseblief wat die Goosen doen jy/hy/sy?Jkjambsj 12:19, 15 Augustus 2008 (UTC)

1) Die Wikiwoordeboek is 'n gemeenskapsprojek wat ten doel het om 'n gratis meertalige woordeboek daar te stel in elke taal, met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings.

2) "Moslem-Afrikaans is een van die vroegste soorte Afrikaans aan die Kaap. Baie slawe het die Islamitiese geloof aangeneem, en hulle het die Koran leer verstaan deur teksgedeeltes en godsdiensgebruike as oefeninge uit te skryf. Daar was gedurende hierdie tydperk 'n hoër persentasie van geletterdheid onder die Moslem-slawe as onder die Nederlandse matrose en soldate, aangesien die slawe se Islamietiese godsdiens vereis het dat hulle die Koran en godsdienstige geskrifte moes kon lees. Teen 1842 het een uit elke drie Kapenaars die Moslemgeloof beoefen. Die skryfoefeninge is gedoen in die Kaapse Afrikaans wat hulle gepraat het, maar met die Arabiese alfabet. Die oefeningboeke is koplesboeke genoem en is steeds waardevolle dokumente oor hoe vroeë Kaapse Afrikaans gelyk het. Dit was van die neerskryf van godsdienstige oefeninge maar 'n klein stap om dieselfde alfabet aan te wend om hul eie taal neer te skryf. Daar is sedert ongeveer 1800 begin met die gebruik om Afrikaans in Arabiese skrif weer te gee. Eers net met die neerskryf van name en enkele woorde en later meer breedvoerig. Aanvanklik is die Maleise alfabet gebruik en later die aangepaste Arabiese alfabet van Abu Bakr Effendi. Hy het die Kaap in 1860 besoek en gedurende sy tyd hier die Arabiese alfabet aangevul om die Afrikaanse klanke weer te gee. Die aangepaste Arabiese alfabet is gebruik om Afrikaans foneties voor te stel. In 1871 word Abu Bakr Effendi se Bayaan-ud-diyn ('n verklaring van die godsdiens) in Konstantinopel gedruk in Arabiese Afrikaans (Afrikaans in Arabiese letters). Tussen 1870 en 1950 is ten minste 78 boeke in Arabiese Afrikaans geskryf. Daar is vandag nog mense van die Moslemgemeenskap in die Kaap wat hierdie Arabiese Afrikaans gebruik in hul alledaagse lewens." (http://www.taalmuseum.co.za/admin/Upload/Downloads/Die%20wortels%20van%20Afrikaans.pdf; sien ook byvoorbeeld: http://af.wikipedia.org/wiki/Arabiese_Afrikaans; http://www.mieliestronk.com/afrikboor.html). Groete --Manie 20:32, 15 Augustus 2008 (UTC)

My *swets* magtag! Ek het dit nie geweet nie?! Hoekom staan daar niks hiervan op dit tuisblad nie? Hierdie is ontsaglik interresant! Jy kan my omslaan met 'n veer!Jkjambsj 10:08, 31 Augustus 2008 (UTC)

Maar nou sê vir ons, Manie: Moet die Arabiese spelling vir die woord "Afrikaans" nie maar voorgebring word in die lys van tale, wat apart gehou word van die Afrikaans wat ons HIER nou skryf nie? Ek sal regtig 'n "Afrikaanse Woordeboek" op Wiktionary kan gebruik, soos duisende ander, maar hierdie ge-Arabiese spelling een vul nie my doeleindes in die minste nie. Hoe kan ons te werke gaan om so 'n verandering aan te bring?Jkjambsj 19:27, 14 September 2010 (UTC)

Jy is vry om daaraan te werk, Jkjambsj, maar ek het nog baie min bydrae van jou kant gesien en dis ook waar vir die "duisende ander" wat jy noem. Dis wat vir my as Nederlander baie meer "eienaardig" is aan al die Afrikaners wat baie kla oor hulle taal maar niks bydra nie. Dis altyd makliker om die baie werk wat Manie hier gelewer het af te wil breek as om op te bou, nê?

Jcwf 00:34, 15 September 2010 (UTC)

[wysig] Wikimania Scholarships

The call for applications for Wikimania Scholarships to attend Wikimania 2010 in Gdansk, Poland (July 9-11) is now open. The Wikimedia Foundation offers Scholarships to pay for selected individuals' round trip travel, accommodations, and registration at the conference. To apply, visit the Wikimania 2010 scholarships information page, click the secure link available there, and fill out the form to apply. For additional information, please visit the Scholarships information and FAQ pages:

Yours very truly, Cary Bass
Volunteer Coordinator
Wikimedia Foundation

[wysig] Vraag

Verskoning my dat ek geen goed Afrikaans skryf nie. Ek het ontdek dat in verskillende Afrikaanse lemma's staat dat "-en" word bijvoeg aan 'n byvoeglyk naamwoord (bv vrij) in die Vlaams. Dit is nie heeltemaal korrek nie - in die Vlaams ken ons nog drie woordgeslagte: manlik, vroulik en onsydig. Slegs by manlike woorden verbuig ons die byvoeglike naamwoorden met -en. Ons sê byvoorbeeld "nen vrijen man" en nie "een vrije man" nie. Maar soms laat ons die eind-n weg, omdat dit makliker praat. Kan julle dit verbeter? 193.190.253.146 11:40, 15 Mei 2011 (UTC)

[wysig] Call for image filter referendum

The Wikimedia Foundation, at the direction of the Board of Trustees, will be holding a vote to determine whether members of the community support the creation and usage of an opt-in personal image filter, which would allow readers to voluntarily screen particular types of images strictly for their own account.

Further details and educational materials will be available shortly. The referendum is scheduled for 12-27 August, 2011, and will be conducted on servers hosted by a neutral third party. Referendum details, officials, voting requirements, and supporting materials will be posted at Meta:Image filter referendum shortly.

Sorry for delivering you a message in English. Please help translate the pages on the referendum on Meta and join the translators mailing list.

For the coordinating committee,
Philippe (WMF)
Cbrown1023
Risker
Mardetanha
PeterSymonds
Robert Harris

[wysig] Oproep vir 2012 Wikimedia Genote-aansoeke

Wikimedia Foundation RGB logo with text.svg
  • Wil jy help om nuwe bydraers vir Wikimedia-projekte te werf?
  • Wil jy die retensie van bestaande bewerkers verbeter?
  • Wil jy ons gemeenskap versterk deur die diversifisering van die basis en uitbreiding van die getal uitstaande deelnemers regoor die wêreld?

Die Wikimedia-stigting is op soek na Gemeenskapsgenote en projekidees vir die Gemeenskapsgenoot-program. 'n Fellowship is 'n tydelike posisie by die Wikimedia-stigting ten einde aan 'n spesifieke projek, of stel projekte te werk. Aansoeke vir 2012 word aangemoedig om te fokus op die tema van verbeterde bewerkerretensie en toenemende deelname aan Wikimedia-projekte. Indien jy belangstel, lê asb. 'n projekidee voor, of doen aansoek as genoot teen 15 Januarie 2012. Besoek asb. https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_Fellowships vir meer inligting.

Dankie!

--Siko Bouterse, Hoof van Gemeenskapsgenote, Wikimedia-stigting 12:45, 21 Desember 2011 (UTC)

Versprei via Globale boodskapversending. (Verkeerde blad? Fix here.)

[wysig] Bekendstelling van Wikipedia 1.19 beta

Die Wikimedia-stigting staan op die punt om 1.19 uit te rol in al die WMF-hosted wikis. Terwyl ons die oorsig van die kode afrond, kan u die nuwe weergawe op hierdie oomblik toets op beta.wmflabs.org. Vir meer inligting, lees asb. die vrystellingnotas of die aanhef van die finale aankondiging.

Die volgende areas mag moontlik vir gebruikers van die grootste belang wees:

  • Vinniger laai van javascript-lêers maak naspeuring van afhanklikheid meer belangrik.
  • Nuwe common*.css-lêers kan deur skins benut word, eerder as om stapels generiese style vanaf MonoBook of Vector se css oor te kopieër.
  • Die verstek gebruiker-signature sluit nou 'n besprekingskakel in benewens die gebruikerskakel.
  • Soektogte na geblokkeerde gebruikername in die blokkeringlog is nou duideliker.
  • Beter tydsone herkenning in gebruikervoorkeure.
  • Verbeterde diff-leesbaarheid vir kleurblinde persone.
  • Die interwiki skakeltabel is nou ook toeganklik wanneer die interwiki-cache gebruik word (gebruik in die API en die Interwiki-uitbreiding).
  • Meer geslagserkennende ondersteuning (byvoorbeeld in logs en ander lyste).
  • Taal-omskakelaar verbeter, b.v. werk dit nou na gelang van die taal van die bladsyinhoud.
  • Tyd- en getalformatering van toorwoorde nou ook na gelang van die taal van die bladsyinhoud.
  • Tweerigting ondersteuning verder uitgebrei na 1.18.

Rapporteer enige probleme op die labs beta wiki en ons sal daaraan werk om dit aan te spreek voor die sagteware aan die produksiewikis vrygestel word.

Let wel dat hierdie cluster nie oor SUL beskik nie, maar dit is nie geintegreer met SUL in produksie nie, sodat die gebruiker 'n aparte rekening moet skep. Die gebruiker moet nie dieselde wagwoord gebruik as wat hier in gebruik is nie. — Global message delivery 23:55, 14 Januarie 2012 (UTC)

[wysig] MediaWiki 1.19

Die Wikimedia-stigting beplan om MediaWiki (die sagteware wat hierdie wiki dryf) hierdie maand te opgradeer na die laaste weergawe. Jy kan dit help toets voor inwerkingstelling, om ontwrigting en brekasie te voorkom. Meer inligting is beskikbaar in die volle bekendstelling. Dankie vir jou begrip.

Guillaume Paumier, via die Global message delivery system (wrong page? You can fix it.). 13:25, 12 Februarie 2012 (UTC)

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Besigtigings
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale