Soekresultate

  • of gevlegte koord of riem of vlegsel van iets aan 'n stok gebind. So 'n slaanding sonder die stok. (Van dik dierhuid gemaak:) sambok Sien Wikipedia vir...
    2 KG (52 woorde) - 20:30, 1 Oktober 2022
  • fak•kel Staaf of stok wat aan die bokant in 'n brandbare stof gedrenk is, brandend sorg dit vir beligting. Die aflos met die Olimpiese fakkel is vanaf...
    518 G (35 woorde) - 13:35, 20 Maart 2018
  • Slaapplek vir voëls, gewoonlik 'n stok of tak vir hulle om van die grond af te kan sit en slaap. (van voëls gesê) Om op die slaapplek te sit. Rooster...
    362 G (30 woorde) - 19:19, 1 Oktober 2022
  • boe•me•rang 'n Krom geboë stok wat, as dit gegooi word, in die lug omdraai en na die gooier terugslinger. Die inheemse bevolking van Australië het die...
    587 G (49 woorde) - 09:44, 17 Februarie 2018
  • van tweevlerkiges ( Diptera) wat as balansorgane funksioneer (sport) 'n Stok met twee gewigte wat gebruik word by gewigoptel (figuurlik) 'n Belemmering...
    1 KG (52 woorde) - 18:33, 9 Julie 2020
  • deur met die hand of 'n voorwerp oor iets te beweeg (musiek) Stryk; met 'n stok met gespanne perdehaar 'n snaar laat tril Stryk; 'n vlag van die mas afhaal...
    430 G (57 woorde) - 11:15, 17 Februarie 2018
  • as uitgeoefen word. «Skouer aan die wiel sit.» Span alle kragte in. «'n Stok (speek) in die wiel steek.» Iemand teenwerk. Voorkom of belet dat iets gebeur...
    801 G (86 woorde) - 08:27, 25 Desember 2018
  • - bv. in krieket, bofbal, ens. In sekere ander sportsoorte word die term stok egter verkies vir 'n soortgelyke aanwending soos in gholf of hokkie byvoorbeeld...
    754 G (95 woorde) - 09:52, 7 Januarie 2021