Bespreking:اكيپونكسي

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nie Afrikaans nie[wysig]

اكيپونكسي is nie Afrikaans nie—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 197.95.193.56 gelewer (BesprekingBydraes) .

@197.95.193.56: Dit hoef nie Afrikaanse te wees om by die woordeboek ingesluit te word nie. Enige taal kan ingesluit word, solank die omskrying in Afrikaans is. Verwys gerus na die volgende teks op die Tuisblad: Hierdie is die Afrikaanse Wiktionary: Daar word gepoog om die woorde van alle tale hier in Afrikaans te omskryf. Jy kan hier byvoorbeeld die Afrikaanse vertaling van die Duitse woord frei vind, maar as jy die Duitse verduideliking van die woord soek, moet jy dit gaan opsoek by die Duitse Wiktionary. K175 (kontak) 10:53, 12 Februarie 2019 (UTC)[antwoord]