Wiktionary:Huidige gebeure
Sien ook:
Julie 2019
[wysig]14 Julie
[wysig]- Die aantal Afrikaanse inskrywings bereik 7000
Maart 2018
[wysig]13 Maart
[wysig]- Die Wikiwoordeboek bereik 20 000 inskrywings.
7 Maart
[wysig]- Die aantal Afrikaanse woorde met 'n beskrywing bereik 6000.
Januarie 2018
[wysig]25 Januarie
[wysig]- Die Wikiwoordeboek bereik 19 000 inskrywings.
15 Januarie
[wysig]- Met 18 719 inskrywings steek ons die Sisiliaanse wikiwoordeboek verby en styg na die 68ste plek.
10 Januarie
[wysig]- Die aantal Afrikaanse woorde wat 'n beskrywing het bereik 5000.
4 Januarie
[wysig]- Al die woorde op die Afrikaans 500-woordelys is nou beskryf. Hulp word dringend benodig om Afrikaans 1000 te voltooi.
Desember 2017
[wysig]31 Desember
[wysig]- Ons sluit die jaar met 18 371 bladsye.
16 Desember
[wysig]- Die aantal inskrywings bereik 18 000 met die woord Londen.
8 Desember
[wysig]- Die aantal inskrywings bereik 17 785 en Wikiwoordeboek steek daarmee die Hebreeuse woordeboek verby. Die Afrikaanse Wikiwoordeboek styg na die 69ste plek.
5 Desember
[wysig]- Die Afrikaans 300-woordelys is volledig beskryf. Ons volgende doelwit is om die Afrikaans 500-woordelys te voltooi.
November 2017
[wysig]24 November
[wysig]- Die aantal Afrikaanse inskrywings het 3000 bereik.
23 November
[wysig]- Wikiwoordeboek bereik 17 355 inskrywings met die woord rooiborsgans en steek daarmee die Asturiese woordboek verby. Die Afrikaanse Wikiwoordeboek styg na die 70ste plek.
10 November
[wysig]- Wikiwoordeboek bereik die 17 000 inskrywings met die woordjie 's.
8 November 2017
[wysig]- Die Afrikaans 100-woordelys is nou beskryf, hoewel van die definisies nog nagegaan moet word.
Oktober 2017
[wysig]30 Oktober 2017
[wysig]- Die nuwe logo word geïmplementeer.
25 Oktober
[wysig]- Woord van die dag verskyn op die tuisblad.
- Die commons.js van af.wikipedia.org na hier gekopieer. Ons kan nou inklaptabelle gebruik, bv. vir vertalings.
20 Oktober
[wysig]- Ná jare van stilstand het die Wikiwoordeboek herleef! Volgens Zachte se statistiek het die werf sedert September 2011 op 15 980 bladsye stilgestaan. Tog het dit 52 bladtrekke per uur gekry.