Gebruiker:Adriaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Hallo. Ek is Gebruiker:Adriaan_1 op Wikipedia. Ek is nog onbekend met hierdie Wikiwoordeboek. Ek sou graag wou weet hoe ek deur middel van interne skakeling na Wikipedia-artikels kan skakel. Enige hulp word waardeer.

Ek is 16 jaar oud en manlik. Verdere besonderhede word weens vrees vir privaatheidskending nie bekend gemaak nie.