MediaWikibespreking:Gadget-SommaireDeveloppable.js

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Poging om te vertaal:

Sommaire qui ne montre par défaut que les titres de niveau 1 (afin de ne pas trop encombrer l’écran)

Samevatting wat by verstek net die titels van vlak 1 toon (om die skerm nie te oorlaad nie)

mais dont les niveaux de profondeur supérieurs sont affichables (ou masquables)

maar waarvan die hoër vlakke aan te plak (of maskeerbaar) is

en cliquant sur un bouton [+] (ou [-]),

deur op die knoppies [+] (of [-]) te kliek

d’une façon similaire à ce que font les explorateurs de fichiers classiques.

op 'n vergelykbare manier soos dit die verkenners van klassieke lêers doen.

Auteurs :

Outeurs
  • Eiku 25 avril 2012 pour l’essentiel du code.
Eiku vir die kern van die sagteware
  • ArséniureDeGallium pour les détails et les ajouts divers.
ArséniureDeGallium vir die details en verskeie byvoegings
Ingegee deur WikiTravel

Pour l’aide, voir la page de discussion

Vir hulp sien die besprekingsblad

Voir aussi le modèle : Sjabloon:SommaireDéveloppable

Sien ook sjabloon: Sjabloon:SommaireDéveloppable

Jcwf (kontak) 17:31, 28 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]