Bespreking:waterorrel

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

Ek het gedink dat die eintlike waterorrel 'n instrument is waar die orrelpype nie met lug maar met water gevul is. Jcwf (kontak) 16:01, 12 Februarie 2018 (UTC)Beantwoord

In die oorspronklike sin is dit moontlik waar. Wat sal jy hierdie dan noem? Groete. Naudefj (kontak) 16:13, 12 Februarie 2018 (UTC)Beantwoord