Bespreking:'n
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj
Blykbaar is 'n 'n tikfout. Sien gerus hierdie bespreking op Wikipedia. Die korrekte skryfwyse sou 'n wees. K175 (kontak) 20:02, 31 Desember 2018 (UTC)
- Ja, lyk my dit gaan van tyd tot tyd so goed op Wikipedia dat mense oor sulke nonsens begin stry. Sien http://gesellig.co.za/t/26774-ortografie-van-die-onbepaalde-lidwoord/
Gewone afkapteken/ apostroof | 'n | Sekerlik reg en die maklikste om te tik. |
ASCII 146 | ’n | Meer deftig, sekerlik ook reg. |
Unicode U+0149 | ʼn | 'n Enkele karakter! Word uitgefaseer, moet dus vervang word.[1] |
Foutiewe vorme | ′n `n ‘n | Moet reggemaak word. |