Bespreking:снять

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ek dink dat бу́ду снять nie bestaan nie. By die voltooide aspek is die vorm сниму wat uitsien as 'n teenwoordige tyd altyd self al 'n toekomstige tyd. Die vorme met бу́ду + infinitief word net by die onvoltooide aspek gebruik. Ek vind die verskil tussen die twee сниму en бу́ду снимать altyd baie moeilik maar vir Russe is die verskil baie duidelik.

Jcwf 03:37, 12 September 2011 (UTC)[antwoord]

Weereens reg, dankie.