Bespreking:AB

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Punte[wysig]

Volgens my woordeboek is "A.B." Algemeen Beskaaf. Ek neem dan aan dat dit ook sonder punte gebruik word. JMK (kontak) 20:14, 27 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]

Volgens w:Afkorting: "A.B. – Algemeen Beskaaf (in onbruik; vir Algemeen-beskaaf(de) gebruik AB)". Groete. Naudefj (kontak) 20:24, 27 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]