Bespreking:Xhosa

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

[ˈhoːsa] volgens die Groot Encyclopedisch Woordenboek van Verschueren, Den Haag 1996. --Manie 23:53, 29 Desember 2005 (UTC)[antwoord]

My kennis van IPA is nul, maar as ek dit nou nie mis het nie word die uitspraak in Afrikaans aangegee as met 'n klik, wat verkeerd is. Ons sê tog "kôza", nie waar nie? --Alias 07:43, 30 Desember 2005 (UTC)[antwoord]
Natuurlik, Afrikaans: [ˈǁʰoːsɑ] met 'n klik, maar nie met 'n z nie!. Die Groot Encyclopedisch Woordenboek is Nederlands, nie Afrikaans nie!!! --Manie 14:08, 30 Desember 2005 (UTC)[antwoord]