Bespreking:eirond
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Naudefj
Ek kry eirond in Makro se Blokraaisels Woordeboek, maar nie in die HAT nie. Ek vermoed dit is 'n geldige Afrikaanse woord, hoewel dit nie baie gebruik word nie. Sinonieme: eiervormig, ellipties, eierrond. Groete. Naudefj (kontak) 05:17, 31 Oktober 2017 (UTC)