Bespreking:genoem

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die verlede tyd is "het genoem", nie "genoem" nie. Kyk bv. na "dit word genoem". Hierdie sin is nie in verlede tyd nie maar in die teenwoordige tyd van die lydende vorm. Jcwf (kontak) 14:09, 10 November 2017 (UTC)[antwoord]

Ek is nog besig met die een. Elke geval, die woord is "genoem" en die inskrywing sê tog duidelik "Verlede Tyd - ek - het genoem". Groete. Naudefj (kontak) 14:21, 10 November 2017 (UTC)[antwoord]
Ja, die inskrywing spreek homself duidelik teen, Frank. Jcwf (kontak) 15:59, 10 November 2017 (UTC)[antwoord]