Bespreking:kliënte

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

"Kliënte" klink vir my soos die meervoud van "kliënt", en nie die vroulike vorm van "(Manlik:) kliënt" nie! Groete. Naudefj (kontak) 06:37, 19 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]

Ek sou sê 'n neerlandisme (?), maar Afrikaans was tog werklik Manie se moedertaal.

Jcwf (kontak) 17:47, 19 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]

“Ek sien dit meer as ‘n ontdekkingsreis om ‘n kliënte te ontmoet. Van haar kant af deel sy haar persoonlike voorkeure, styl en smaak en dit gee my geleentheid om die essensie van die persoon te verstaan wat ek gaan klee.” sien Jcwf (kontak) 18:20, 19 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]
Kan jy nou meer! Ek neem aan dis 'n verouderde vorm wat nie meer algemeen gebruik word nie. Dit is wel in my ou HAT2 (1987), maar ek kry dit nie in die HAT6 (2015) nie. Groete. Naudefj (kontak) 18:33, 19 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]
:-)) Onder die vlag -af- val alle Afrikaans, soos ook onder -nl- alle Nieunederlands sedert 1500 val, ook Vondel s'n. Verouderde vorme is dus ook legitiem maar behoort wel as sodanig vermeld te word.