Bespreking:meubel

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek neem aan die enkelvoud (meubel) word slegs in samestellings gebruik (meubelstuk, meubelwinkel, ens.) Groete. Naudefj (kontak) 18:32, 21 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]

Hmm, moet dit genoem word? Onder eienskappe of so? In Nederlands is dit nie die geval nie. Jy kan sê : Help me even om dat meubel opzij te schuiven of soiets.

Jcwf (kontak) 18:47, 21 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitgevoer. Naudefj (kontak) 18:55, 21 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]