Bespreking:miljoen
Afkorting[wysig]
Gebruiker:Naudefj, wat is die afkorting? K175 (kontak) 00:22, 15 Januarie 2018 (UTC)
- Of Gebruiker:Jcwf. K175 (kontak) 00:23, 15 Januarie 2018 (UTC)
- Geen idee, 'skuus. Jcwf (kontak) 00:30, 15 Januarie 2018 (UTC)
- Ek dink nie dit het een nie. Die naaste wat ek kan kry is "DPM" of "d/m" vir "dele per miljoen"; mil. staan natuurlik vir militêr. Groete. Naudefj (kontak) 06:02, 15 Januarie 2018 (UTC)
- 👍 K175 (kontak) 10:29, 15 Januarie 2018 (UTC)
- Baie goeie vraag. Volgens w:SI-stelsel: "'n Spasie moet tussen die getalle en die simbole gelaat word." Groete. Naudefj (kontak) 18:02, 15 Januarie 2018 (UTC)