Gebruiker:Renier Maritz

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Hello ek is Renier. Ek spandeer die meeste van my tyd by die Afrikaanse Wikipedia maar ek dink dit kan nuttig wees om hier 'n databasis van woorde op te bou, en spesifiek konsentreer op interwiki skakels met ander woorde en miskien net 'n kort verduideliking van hou die woorde vergelyk in verskeie kontekste.