Gebruikerbespreking:Taalbehep

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek probeer om by `n bladsy te kom waar ek vrae kan vra aangaande die spel van woorde. Ek struikel met woorde soos internet bronne?internetbronne?. Wanneer twee sulke woorde gebruik word sou ek meen dat beide vorms aanvaarbaar is.

Ek dink in Afrikaans is dit soos in Nederlands (my moedertaal): samenstellings word as een woord geskryf: "internetbronne" dus. In Engels is dit in die algemeen nie so nie.

Jcwf 04:22, 29 April 2010 (UTC)[antwoord]