Gebruikerbespreking:Winston~afwiktionary

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Vid. http://nl.wikipedia.org/wiki/Prepositionalis (prepositionalis of prepositief in Hooghollands).
En nog iets: volgens die "Woordeboek van die Afrikaanse Taal; Vierde Deel, H-I" (die Staatsdrukker, Pretoria 1972):
"instrumenta´lis (L.). Ook instrumentaal. (gramm.) Verkorte benaming van casus instrumentalis, 'n naamval waarin die naamwoord en telwoord in tale soos Sanskrit en Slavonies staan as dit die middel noem waarmee iets gedoen word of waardeur iets geskied, bv. Sanskrit nāvā 'met 'n skip'; werktuigsnaamval..." Groete --Manie 13:27, 4 Februarie 2008 (UTC)[antwoord]

Your account will be renamed[wysig]

18:14, 17 Maart 2015 (UTC)

Renamed[wysig]

16:18, 16 April 2015 (UTC)