Kategoriebespreking:Werkwoordvorme in Nederlands
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Jcwf
Nie seker nie, maar ek sou dink "Werkwoordvorme" i.p.v. "Werkwoordsvorme. Groete. Naudefj (kontak) 18:56, 5 November 2017 (UTC)
- Ek het ook getwyfel, maar ek het gesien die HAT gebruik dit. Kan jy dit nagaan?Jcwf (kontak) 19:17, 5 November 2017 (UTC)
- Dit lyk of beide vorme in tekste voorkom, hoewel ek nie "werkwoordvorm" of "werkwoordsvorm" (as inskrywing) in die HAT of WAT kry nie. Die "s" kink deftiger, maar is wat my betref oorbodig. Groete. Naudefj (kontak) 06:19, 6 November 2017 (UTC)
- OK. Ban daai deftigheid! Jcwf (kontak) 15:58, 6 November 2017 (UTC)