MediaWiki:Gadget-HotCat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

HotCat word gebruik om kategorieë maklik aan 'n bladsy toe te voeg, te verwyder of 'n bestaande kategorie te verander. Telkens word 'n kategorie voorgestel, gebaseer op bestaande kategorieë. [voorbeeld]