Sjabloon:Tl
Voorkoms
- Beskrywing
- Die sjabloon genereer 'n skakel na die gespesifiseerde sjabloon, waarby 'n maksimum van 5 parameters aangedui kan word. Dit is veral handig om sjablone op hulp- en besprekingsblaaie te beskryf.
- Sintaks
{{Tl|sjabloontitel|[param1]|[param2]|[param3]|[param4]|[param5]}}
- Voorbeeld
{{Tl|welkom}}gee: {{welkom}}
- Let op
- Sjablone met 'n gelykteken (=) word so hanteer:
{{Tl|{{=}}af{{=}}}}gee: {{=af=}}