Sjabloonbespreking:-af-telwd-

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Indien dit net 'n kategorie skep, is dit eenvoudiger om die {{-telwd-}}-sjabloon self 'n taalkode te gee en so die kategorie te skep.

Indien 'n woord meer vorme het en jy dit in 'n tabel wil sit is dit 'n ander saak Jcwf (kontak) 23:18, 17 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]

Goed om te weet, dankie! As jy nie omgee nie sal ek graag hierdie formaat wil hou, omdat dit inskrywings meer eenvormig maak, en mens die woord ook kan lys (sou jy wou), deur slegs die sjabloon by te werk.
Terloops, dinge wat my pla is dat telw. nie die regte afkorting vir 'n telwoord is nie, en dat dit soos 'n opskrifsjabloon lyk (met die koppeltekens).
Groete. Naudefj (kontak) 05:46, 18 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]