Wiktionary:GNU/FDL-lisensie
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Die GNU/FDL-lisensie is 'n lisensie vir dokumentasie. Die lisensie is gepubliseer deur die Stigting vir Vrye Sagteware. Die inhoud van die Wikiwoordeboek val onder die voorwaardes van hierdie lisensie.
Die GNU-deel van die afkorting is 'n rekursiewe akroniem vir GNU's Not Unix. Die res verwys na die Engels vir Vrye Dokumentasie Lisensie.
Meer inligting[wysig]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor GNU/FDL-lisensie.