Wiktionarybespreking:Geselshoekie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Woorde vir webwerf gebruik[wysig]

Ek is besig met 'n Engels en Afrikaanse weergawe van 'n webwerf. Meerste woorde het ek al gekry, maar is daar 'n verkorter woord vir "weergawe". In Engels gebruik ons "Ver" vir "Version" Bv: Ver 1.00b

--Andrebruton (kontak) 16:59, 17 Maart 2019 (UTC)

Ek weet nie of daar 'n amptelike afkorting vir "weergawe" in Afrikaans is nie, maar ek het af weerg. teëgekom. Sterkte met jou webtuiste. Groete. Naudefj (kontak) 07:36, 18 Maart 2019 (UTC)