afgemat
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | afmat |
| Werkwoordelik | afgemat |
| Naamwoordelik | afgematte |
- af•ge•mat
- Baie moeg. Uitgeput. Om nie krag te hê om aan te gaan met enige iets nie.
- Werkwoordelike deelwoord: Dit het hulle afgemat
- Naamwoordelike deelwoord: Dit was ’n lang tou van afgematte vroue en kinders wat met hul bondels tot ver buite die dorp moes stap, vergesel van gewapende soldate en nuuskierige Engelse en swart mense.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|