Gaan na inhoud

balju

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  balju    balju's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  balju'tjie     balju'tjies  
bal•ju
(juridies) 'n hofamptenaar wat verantwoordelik is vir die betekening van dokumente en vir die uitvoering van uitsprake en bevele.
'n Ander aspek wat ek ook graag wil aanroer, is die van balju's vir die landdroshof.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bailiff(nl)
Nederlands: baljuw(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor balju.