Gaan na inhoud

bende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bende    bendes  
ben•de
'n Informeel georganiseerde groep, meestal met kwade of misdadige motieven
  1. Die konstabel het glo vergaderings bygewoon waartydens bendes, bendeaktiwiteite en verdagtes na wie die polisie soek, geïdentifiseer en bespreek is. [1]
Bendelid, bendeleier

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gang(en)
Nederlands: bende(nl) v/m